'n Skool vir Christelike, Volkseie Onderwys
Volkskool Brakpan
Kontak Besonderhede
Prestasie blad
Kliek op die foto om groter te sien
H/V Colliery & Middelweg, Brakpan
Tel: 011-743 3621 / 3622
Zahndri van Greune
Graad 1
Beste Prestasie Gr. 1
Lara Joubert
Graad 3
Beste Prestasie Gr. 3
Hennie Jonker
Fase 4-6
Beste Prestasie Fase 4-6
BCVO-Erekleure - Ere balkie vir Kultuurfees.
Skool Erekleure - Beeldende Kuns (3jaar A++)
Nerine Stoltz
Fase 7-9
Beste Prestasie Fase 7-9
BCVO-Erekleure - Veelsydigheid
Skool Erekleure - Drama (3jaar A++)
Riani Stoltz
Graad 10 - 12
Beste Prestasie Gr. 10 - 12
Sarel Buys
Skool Erekleure - Sang
(3jaar A++)
Lieryn van Niekerk
Skool Erekleure - Drama (3jaar A++)
Marzanne Heymans
Skool Erekleure - Veelsydigheid
Elnette Pentz
BCVO-Erekleure - Beeldende Kuns
Skool Erekleure - Beeldende Kuns
(3jaar A++)
Sport
Tydens die afgelope S.Tvl. Streek Atletiekbyeenkoms konsentreer tydhouers hard om te verseker dat die rekords reg aangedui word.
Atlete kompenteer hard vir prestasie.
Velditems het groot pogings opgelewer!
Ook die innerlike was versorg.
Volkskool Brakpan het Saterdag 12 Februarie 2011 die Sentraal Transvaal Streekbyeenkoms
op die skool se velde aangebied: